Arwantië 2953 Eben van Renen

ISBN:

Published:

Paperback

326 pages


Description

Arwantië 2953  by  Eben van Renen

Arwantië 2953 by Eben van Renen
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, ZIP | 326 pages | ISBN: | 3.72 Mb

Dit is die jaar 2953 AD...Die mensdom is verspreid oor meer as n duisend planete in die Bekende Ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind.Die Arwantyne probeer n bestaan maak op n planeet in die misterieuse onbekendeMoreDit is die jaar 2953 AD...Die mensdom is verspreid oor meer as n duisend planete in die Bekende Ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind.Die Arwantyne probeer n bestaan maak op n planeet in die misterieuse onbekende ruimte.Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die Tar hulle verskyning maak.

Wanneer n intelligente organisme, wat byna oor die hele planeet strek, hom aantas, ontaard Kobus se netjiese, gedetailleerde lewensplan in chaos.Kobus, en sy volksgenote, is gyselaars in hulle eie, verwronge wêreld, en uitgelewer aan die wreedheid en oormag van hul vyande. Kobus self steier onder die druk van sy verlies en sy eie sin vir verantwoordelikheid.Een ding is egter helder en duidelik vir die hele nasie:AS ARWANTYNE HET HULLE GEKOM OM TE BLY!...OF HET HULLE?



Enter answer





Related Archive Books

  1. 18.12.2014Vanessa Helsing
  2. 25.09.2015Pico


Related Books


Comments

Comments for "Arwantië 2953":


tolnaiborvidek.eu

©2010-2015 | DMCA | Contact us